
As Christelike familie aanbid ons God; koester en bemoedig ons mekaar en reik ons uit in ons omgewing

Jaco Strauss
083 799 9946
Jaco Strauss is sedert 2008 leraar in die gemeente. Hy is getroud met Adele, ʼn wiskunde onderwyseres en hulle het 3 kinders, Luann, Jannay en Aliante.
Dit is vir Jaco belangrik dat hulle as gesin dinge saam doen. Kamp met ʼn tent; dag-staproetes; draf; tafelgesprekke saans en fotografie is van die dinge wat hulle saam geniet.
Jaco is passievol oor dissipelskap-verhoudings en gemeentebou-prosesse.
As leraar is Jaco verantwoordelik vir die intrekbediening; gebedsbediening; dissipelskap; gemeentebou/verhoudingsbediening; omgeegroepe en mede-verantwoordelik vir die pastoraat en eredienste.

Alicia Bosman
083 488 4614
Alicia is sedert 2026 leraar in die gemeente.
As leraar is Alica verantwoordelik vir die Senior Jeug, Jong Volwassenes en mede-verantwoordelik vir die pastoraat en eredienste.

JZ de Jager
072 475 8152

