Nuwe skatte uit ‘n ou gebed
Hierdie week begin ons met ons splinternuwe reeks. Ons gaan die ses bedes van die Onse Vader gebed behandel. "So moet julle bid" het Jesus sy dissipels beveel.
Ons Vader wat in die hemel is,
laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil ook op die aarde geskied, net soos in die hemel. Gee ons vandag ons daaglikse brood; en vergeef ons ons oortredings soos ons ook diƩ vergewe wat teen ons oortree;
en laat ons nie in versoeking kom nie maar verlos ons van die Bose.
Ons nooi julle uit om saam met ons nuwe skatte uit hierdie ou gebed te ontdek.