top of page

As Christelike familie aanbid ons God; koester en bemoedig ons mekaar en reik ons uit in ons omgewing

Bekend webside background.jpg
NG finale logo.png

Welkom by NG Kerk Nelspruit

Ons is ‘n verhoudingsgemeente waar ons streef om in betekenisvolle verhoudings te leef - met God, mekaar en ons omgewing.

 

Soos ʼn mens in ʼn familie kan verwag, word ons styl beskryf as informeel en gemaklik. Dit is vir enige vreemdeling maklik om by ons in te stap en tuis te voel. Mag dit ook jou belewenis wees.

Kliek op die ikoon hieronder om
die na die nuutste boodskap te luister

unnamed.png

Vind meer uit oor ons jeug en kinder bedienings - kliek op die ikoon hier onder.

GOM.png
Jeug Logo.png
Impak speelers icon.png

Vind meer uit oor ons Impakspelers.

Dissipelskap posters 2024.png

Nuwe intrekkers kliek op die ikoon hieronder

Untitled-2.png

ABSA Bank

Rek. Naam: NG Kerk Nelspruit

Reknr. : 1070580043

Takkode: 632005

Tipe Rek: Tjekrekening

NGK Kalender 2020.jpg
bottom of page